Modulekode | SEC 877 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die evolusie van strategiese denke, die aard en rol van beginsels van strategie en die konsep van strategiese doktrine word ontleed. Die kontemporêre toepassing van die beginsels van strategie word bespreek en postkoueoorlogdenke oor strategie, veiligheid en oorlog word geëvalueer, insluitende die aanwending van nie-militêre dwang soos ekonomiese sanksie. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Politieke Wetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App